Local newsSportSport

NWU Vaal klop Crescents met 10 lopies

VANDERBIJLPARK. – Die NWU Vaal se eerste krieketspan heT Sondag op sy tuisveld  Die Crescents in die Gauteng Premier B-liga met 10 lopies geklop.. HJ Warrington (73 van 78 balle) en Donald Dinake (49* van 44 balle) was die studente se top kolwers. Weens ongure weer is die wedstryd tot 38 beurte beperk. NWU het …

VANDERBIJLPARK. – Die NWU Vaal se eerste krieketspan heT Sondag op sy tuisveld  Die Crescents in die Gauteng Premier B-liga met 10 lopies geklop.. HJ Warrington (73 van 78 balle) en Donald Dinake (49* van 44 balle) was die studente se top kolwers. Weens ongure weer is die wedstryd tot 38 beurte beperk. NWU het eerste gekolf en 203/7 aangeteken waarna die Crescents tot 193/7 beperk is.
Drikus Janse Van Vuuren van NWU Vaal in aksie. Foto: Ettienne van Rensburg

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button