Local newsSportSport
SPL-glorie wink
VEREENIGING. – D-dag het uiteindelik in die 2021 Euro Spar Sedibeng Premierliga T20-reeks aangebreek. Op Saterdag 13 November op Vereeniging Refractories se velde gaan die Wicket Wolves en die Dekalb Chargers mekaar om 12:30 in die eindstryd vir o.11-spanne die stryd aansê. Die Chargers het die Blue Tornadoes in ‘n uitspeelwedstryd op Donderdag 11 November …

VEREENIGING. – D-dag het uiteindelik in die 2021 Euro Spar Sedibeng Premierliga T20-reeks aangebreek. Op Saterdag 13 November op Vereeniging Refractories se velde gaan die Wicket Wolves en die Dekalb Chargers mekaar om 12:30 in die eindstryd vir o.11-spanne die stryd aansê. Die Chargers het die Blue Tornadoes in ‘n uitspeelwedstryd op Donderdag 11 November geklop om sy plek in die eindstryd te bespreek.
In die eindstryd vir o.13’s gaan die poppe om 15:00 dans wanneer die Bullets en die High Speed Warriors mekaar aandurf.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
