Local newsSportSport

Kollegepark se wilgerlatswaaiers pronk

VANDERBIJLPARK. – Die Laerskool Kollegepark spog met ‘n rits spelers wat die onderskeie Sedibeng-krieketspanne gehaal het.  

VANDERBIJLPARK. – Die Laerskool Kollegepark spog met ‘n rits spelers wat die onderskeie Sedibeng-krieketspanne gehaal het.

 

Van links: André Verster, Ashton Cachia, Declan Steinmann en Janko Vrey het die Sedibeng o.12-krieketspan gehaal.
Van links: Reinhard Verster, Daniël Pretorius en Divan Dreyer het die Sedibeng o.10-span gehaal.
Rico van der Walt en Ruan Coetzee het die Sedibeng o.13-span gehaal.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button