Local newsSportSport

Blits-uitklophou vir Van Heerden

VANDERBIJLPARK. – Die Meyertonner Don Juan van Heerden het Donderdag in Johannesburg tydens ESPN Africa Boxing’s debut Fight Night vir Khodani Nephalane van Limpopo vroeg in die eerste rondte van hulle middelgewiggeveg uitegslaan om sy vertnoningslys ‘n verdere hupstoot te gee. Van Heerden wat se bynaam die Iron Dragon is, het slegs 17 sekondes benodig …

VANDERBIJLPARK. – Die Meyertonner Don Juan van Heerden het Donderdag in Johannesburg tydens ESPN Africa Boxing’s debut Fight Night vir Khodani Nephalane van Limpopo vroeg in die eerste rondte van hulle middelgewiggeveg uitegslaan om sy vertnoningslys ‘n verdere hupstoot te gee. Van Heerden wat se bynaam die Iron Dragon is, het slegs 17 sekondes benodig om die onervare Nephalane uit te slaan.

Don Juan is die klein boetie van Chris van Heerden, ‘n voormalige IBO wêreld weltergewig-bokskampioen en Danie van Heerden, ‘n voormalige EFC swaargewig-hokvegkampioen. Boks is in die van Heerdens se gene en daar word groot dinge vir die jongste van Heerden boetie voorspel. *Kyk die hou wat Nephalane laat harpuis laat ruik het.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button