MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport

Spog-atletiek by ITEC-byeenkoms

SASOLBURG. – Die Hoërskool Transvalia se jaarlikse Uinodigings-byeenkoms wat deur ITEC geborg word, het Vrydag 4 Februarie weer skitter atletiek opgelewer. Valia se grootste teenstand het van die Heidelberg Volkskool en die Hoërskool Zwartkop se atlete gekom. Die byeenkoms is egter laatmiddag deur ‘n donderstorm kortgeknip.            

Aksie tydens die HS Transvalia se Uitnodigingsbyeenkoms wat deur ITEC geborg is. Foto’s: Ettienne van Rensburg

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button