MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport

Valie spog met plek in WB-oefengroep

VANDERBIJLPARK. – Harde werk word beloon. Daarvan kan Kayla Abbott getuig. Sy is onlangs vir die o.19-wêreldbeker krieket-oefengroep gekies. Sy is ‘n oud-leerling aan die HS Transvalia in Vanderbijlpark waar sy met haar wilgerlat menigte boulers nagmerries gegee het. The Diet Everyone Talks About https://www.facebook.com/118604130269937/posts/394446729352341/?d=n

VANDERBIJLPARK. – Harde werk word beloon. Daarvan kan Kayla Abbott getuig. Sy is onlangs vir die o.19-wêreldbeker krieket-oefengroep gekies. Sy is ‘n oud-leerling aan die HS Transvalia in Vanderbijlpark waar sy met haar wilgerlat menigte boulers nagmerries gegee het.

The Diet Everyone Talks About

Kayla Abbott

https://www.facebook.com/118604130269937/posts/394446729352341/?d=n

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button