MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport
Vegters gaan bos by Jungle War
VAALPARK. – Die vuiste het geklap en die sweet het Saterdag 26 Februarie by Bar With No Name gespat tydens die Ring Contact Fighting Arts se Jungle War-toernooi wat daar plaasgevind het. Die nege gevegte het kontaksport uit die boonste rakke opgelewer. Vaalweekblad was daar om die aksie vas te vang. https://www.facebook.com/118604130269937/posts/394446729352341/?d=n

VAALPARK. – Die vuiste het geklap en die sweet het Saterdag 26 Februarie by Bar With No Name gespat tydens die Ring Contact Fighting Arts se Jungle War-toernooi wat daar plaasgevind het. Die nege gevegte het kontaksport uit die boonste rakke opgelewer. Vaalweekblad was daar om die aksie vas te vang.


https://www.facebook.com/118604130269937/posts/394446729352341/?d=n


