MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport

VRK wen NWU Vaal in naelbyter

VANDERBIJLPARK. – Die eerste rugbyspan van die Vereeniging Rugbyklub (VRK) het Saterdag in die Valke Peregrine-liga ‘n groot toets geslaag toe hy die NWU Vaal op sy tuisveld met 18-14 geklop het. Die wedstryd is in gure weersomstandighede gespeel en humeure het gereeld opgevlam. VRK het die onderbou vir die sege in die eerste helfte …

VANDERBIJLPARK. – Die eerste rugbyspan van die Vereeniging Rugbyklub (VRK) het Saterdag in die Valke Peregrine-liga ‘n groot toets geslaag toe hy die NWU Vaal op sy tuisveld met 18-14 geklop het. Die wedstryd is in gure weersomstandighede gespeel en humeure het gereeld opgevlam. VRK het die onderbou vir die sege in die eerste helfte gelê toe hy die studente poegaai geskrum het en elke geleentheid pale toe in punte omskep het. Vaalweekblad was daar om al die aksie vas te vang. – Koop vandeesweek Vaalweekblad vir die volledige wedstrydverslag.     

Die nerwe het Saterdag gewaai toe die eerste rugbyspanne van die NWU Vaal en Vereeniging Rugbyklub mekaar Saterdag in die Valke se Peregrine-liga die stryd aangesê het. Foto’s: Ettienne van Rensburg

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button