MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport
Skut van die Vaal wys haar staal
VANDERBIJLPARK. – Jeanine van Kradenburg, ‘n bedrewe boogskut van die Vaaldriehoek, is vroeër vandeesmaand in Pretoria by Tukkies tydens die 2022 Suid-Afrikaanse Nasionale Buitemuurse Boogskiet Kampioenskap as Afrika Suidelike Streekkampioen gekroon. Dit is die tiende keer wat sy op die podium geëindig het en die negende goue medalje wat sy verower het.