MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport

Groot gees by derby

VANDERBIJLPARK. – Die cheerleaders van die Hoërskool Driehoek en Hoërskool Dr. Malan het verlede Saterdag tydens die skole se jaarlikse wintersport derby die toeskouers met hulle danspassies vermaak. Hoewel die besoekers van Meyerton die verrigtinge op die rugby, hokkievelde en netbalbane oorheers het, het die Hoekies se cheerleaders se roetine daarvoor opgemaak.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button