MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport

Emmies skitter by mini-sportdag

VANDERBIJLPARK. – Die Laerskool Totius se mini-sportdag wat Vrydag 22 April plaasgevind het, was soos oudergewoonte ‘n reuse-sukses. Skole van regoor die Vaaldriehoek het aan mini-rugby en netbal deelgeneem. Die Laerskool Emfulenipark se kaalvoetprinse -en prinsessie het ook hulle harte uitgespeel.  

Aksie tydens die Laerskool Totius se mini-sportdag. Foto’s: Ettienne van Rensburg

Bulletjie-rugby. Dié foto vertel die volle verhaal. Foto: Ettienne van Rensburg

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button