MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport
Bokstoernooi gaan groot impak maak
VANDERBIJLPARK. – Alle paaie gaan op 7 Mei na 4 Carnot straat in Vanderbijlpark lei wanneer Impact Boxing Fitness Gym sy Knockout White Collar Boxing Event aanbied. Die ere-gaste by die toernooi is die bekende Suid-Afrikaanse boksers Hekkie Budler en Johnny Muller. Die White Collar boksers sal om 17:00 inweeg en die gevegte sal stiptelik …
VANDERBIJLPARK. – Alle paaie gaan op 7 Mei na 4 Carnot straat in Vanderbijlpark lei wanneer Impact Boxing Fitness Gym sy Knockout White Collar Boxing Event aanbied. Die ere-gaste by die toernooi is die bekende Suid-Afrikaanse boksers Hekkie Budler en Johnny Muller. Die White Collar boksers sal om 17:00 inweeg en die gevegte sal stiptelik om 18:30 afskop. VIP-kaartjies is teen R200 beskikbaar en ‘Early bird’-kaartjies teen R100 per persoon. Daar sal ook kaartjies by die deur teen R100 beskihbaar wees. ![]()
Vir meer inligting en kaartjie verkope skakel vir Soon Botes by 072 124 3588 of Theo Botes 079 785 7343.
