MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport
NWU inspuiting vir Valke
VANDERBIJLPARK. – Die NWU Vaal se rugby-instituut het ‘n leidende rol in die Valke o.20-rugbyspan se sege van 27-22 oor die Pumas Saterdag in Brakpan. Die NWU Vaal spog met nege spelers in dié span. Die Valke o.20’s se afrigters Dewald Pieters en Gunder Willamson is ook van NWU Vaal afkomstig.