MotoringPhoto GalleriesSportSportSportSport
Gimmies en Dokkies kruis swaarde
MEYERTON. – Die wintersport-seisoen is in volle swang. Op Donderdag 12 Mei het Vereeniging Gimnasium en die Hoërskool Dr. Malan se netbalspanne mekaar in hulle liga-wedstryde behoorlik opgekeil. Vaalweekblad was daar om van die aksie vas te vang.