SASOLBURG. – Die Sasolburg Hoërskool (SHS) se krieket is gesond daarvan getuig die string krieketspelers van die skool wat onlangs vir die onderskeie Fezile Dabi-spanne gekies is.
Die Hoërskool Sasolburg spog met vier o.19-krieketspelers wat vir die Fezile Dabi span gekies is. Van links is: Reinier Nel, Henre van Aswegen, Eugene Holt en Stiaan Bakkes.
SASOLBURG. – Die Sasolburg Hoërskool (SHS) se krieket is gesond daarvan getuig die string krieketspelers van die skool wat onlangs vir die onderskeie Fezile Dabi-spanne gekies is.
SHS se dogters wat die Fezile Dabi-krieketspan gehaal het, is van links: Marlouise Joubert, Chantel Jacobs, Mia Casalegio, Megan van der Bijl, Alicia Els en Elizabeth Kleyn.Die o.16-seuns van SHS wat die Fezile Dabi-span gehaal het, is van links: Nico Roux (spanbestuurder), Wiandre Singleton, Meyer Pretorius, Jandre Grobler, Nikhil Sukraj, Liam Singleton, Khaya Radebe en SW Smit (afrigter).
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za