Local newsSportSportSportSport
Rhino-gholfdag op spelers te help
VANDERBIJLPARK. – Sowat 25 % van spelers wat jaarlikse die Rhinoweke op die VUT Isak Steyl-stadion bywoon kan dit nie bekostig nie. Die Rhino week se bestuur bied op 2 Junie by Heron Banks Golf Estate ‘n gholfdag aan om fondse vir dié spelers in te samel. Besighede en individue word uitgenooi om dié projek …

VANDERBIJLPARK. – Sowat 25 % van spelers wat jaarlikse die Rhinoweke op die VUT Isak Steyl-stadion bywoon kan dit nie bekostig nie.
Die Rhino week se bestuur bied op 2 Junie by Heron Banks Golf Estate ‘n gholfdag aan om fondse vir dié spelers in te samel.
Besighede en individue word uitgenooi om dié projek te ondersteun. ‘n Vierbal beloop R3000 en ‘n putjie kan vir R2 000 geborg word.
Vir meer inlilgting kontak vir by Dries 083 274 7558 of Martin by 073 746 6628.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
