SportSportSportSport

Vier Dokkies by finale Gauteng-proewe

MEYERTON. – Die Hoërskool Dr. Malan spog met vier netbalspelers (Mullerine Bronkhorst, Kaitlyn van Wyk, Marionique Henning en Dedré Ballack) wat onderskeidelik tot finale Gauteng-netbalproewe vir o.15’s,  o.16’s en o.19’s deurgedring het. Die finale proewe het 27 April plaasgevind.  Die Gauteng-spanne sal eersdaag aangekondig word.  

MEYERTON. – Die Hoërskool Dr. Malan spog met vier netbalspelers (Mullerine Bronkhorst, Kaitlyn van Wyk, Marionique Henning en Dedré Ballack) wat onderskeidelik tot finale Gauteng-netbalproewe vir o.15’s,  o.16’s en o.19’s deurgedring het.

Die finale proewe het 27 April plaasgevind.  Die Gauteng-spanne sal eersdaag aangekondig word.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button