
MEYERTON. – Die Meyerton Krieketklub het sy veldtog in die 2023 Jozi Cup met twee puik sege afgeskop.
Die Meyertonners het die naweek Old Eds en en Old Lions onderskeidelik oortuigend met agt paaltjies en 96 lopies geklop.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
