SASOLBURG. – Die Kwaggas van die HS Driehoek het vanmiddag diep gedelf om die HS Sasolburg se eerste rugbyspan met 23-18 op sy tuisveld te klop.
Die Kwaggas het rustyd 10-3 voorgeloop, maar het garde bene in die tweede helfte gekou. Die Kapoeners het nooit gaan lê nie en het die besoekers laat bloedsweet tot die bittereinde.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
