SportSportSportSport

VRK maak sy stem dik

Die VRK se rugbyspanne het Saterdag in Brakpan skoonskip teen Brakpan Rugbyklub gemaak

VANDERBIJLPARK. – Die Vereeniging Rugbyklub (VRK) het Saterdag 13 Mei op die Bosman-stadion in Brakpan sy stem in die Valke Peregrine Superliga dik gemaak toe aldrie sy spanne Brakpan geklop het.
VRK se jong Kiewiete het die bal aan die rol gesit toe hulle Brakpan in die eerste kragmeting van die dag met 45-5 geklop het.
VRK se tweedes het ook die Oos-Randers oortuigend met 47-14 gewen.
Die hoogtepunt van die dag was egter die eerste span se spogsege met 47-14 oor Brakpan in die hoofwedstryd van die dag.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button