SportSportSportSport

Mini-sportdag ‘n reuse-sukses

VEREENIGING. – Die deelnemers was miskien klein, maar die pret was groot tydens die Laerskool Risiville se jaaarlikse mini-sportdag wat die afgelope naweek plaasgevind het. Veertien skole het aan die dag deelgneem en 107 spanne was gesamentlik op die netbalbane en rugbyvelde in aksie. Sowat 70 netbalwedstryde, 69 mini-rugbywedstryde sowel as 10 vyftieman-rugbywedstryde het op …

VEREENIGING. – Die deelnemers was miskien klein, maar die pret was groot tydens die Laerskool Risiville se jaaarlikse mini-sportdag wat die afgelope naweek plaasgevind het.
Veertien skole het aan die dag deelgneem en 107 spanne was gesamentlik op die netbalbane en rugbyvelde in aksie.
Sowat 70 netbalwedstryde, 69 mini-rugbywedstryde sowel as 10 vyftieman-rugbywedstryde het op die dag plaasgevind.
Aksie tydens die Laerskool Risiville se mini-sportdag wat die afgelope naweek plaasgevind het. Foto’s: Laerskool Risiville

Ons opregte dank aan Me. Susan Vermaak en haar span wat ingespring het en hierdie dag besonders gemaak het.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button