VEREENIGING. – Die eerste rugbyspan van die HS Overvaal het Saterdag (20 Mei) op sy tuisveld die pedaal in die tweede helfte platgetrap om Vereeniging Gimnasium met 30-14 te klop.
Vaalweekblad se kamera was daar om die aksie vas te vang.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
