SportSportSportSport

VRK gly op piesangskil

Springs het Saterdag 27 Mei 'n Houdini-toertjie uit die hoed gepluk om VRK te klop

VEREENIGING. – Die mat is vanmiddag onder die eerste rugbyspan van die Vereeniging Rugbyklub se voete uitgepluk toe Springs Rugbyklub hom net-net met 31-29 in Valke se Peregrine-liga geklop het.

‘n Verdoele drie in die doodsnikke van die kragmeting het die oorwinning aan die Oos-Randers besorg. Dit is ‘n bitter pil om te sluk nadat VRK rustyd 29-12 voorgeloop het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button