SportSportSportSport

NWU Vaal maak skoonskip

VANDERBIJLPARK. – Die NWU Vaal Rugbyklub is steeds op die wenpad nadat hy Saterdag 27 Mei aldrie sy wedstryde in die Valke se Peregrineliga teen Brakpan gewen het. Die o.21’s het dag se verrigtinge met ‘n sege (21-10) afgeskop waarna die tweedes (24-12) en eerstes (52-15) ook by die wennerstafel gesmul het.

VANDERBIJLPARK. – Die NWU Vaal Rugbyklub is steeds op die wenpad nadat hy Saterdag 27 Mei aldrie sy wedstryde in die Valke se Peregrineliga teen Brakpan gewen het.

Die o.21’s het dag se verrigtinge met ‘n sege (21-10) afgeskop waarna die tweedes (24-12) en eerstes (52-15) ook by die wennerstafel gesmul het.

Aksie tydens die o.21-kragmeting tussen NWU Vaal en Brakpan. Foto’s: Ettienne van Rensburg

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button