SportSportSportSport

Fotobeeld van Gimmies vs Ovies

VEREENIGING. – Rugby sonder perke! Dit was vroeër vandeesmaand die slagspreuk toe die eerste rugbyspanne van die HS Overvaal en Vereeniging Gimnasium mekaar die stryd aangesê het. Die eerstespan-kragmeting het rugby uit die boonste rakke opgelewer, maar Overvaal het op die ou einde met 30-14 geseëvier. Vaalweekblad se kameras was daar om die aksie vas …

VEREENIGING. – Rugby sonder perke! Dit was vroeër vandeesmaand die slagspreuk toe die eerste rugbyspanne van die HS Overvaal en Vereeniging Gimnasium mekaar die stryd aangesê het. Die eerstespan-kragmeting het rugby uit die boonste rakke opgelewer, maar Overvaal het op die ou einde met 30-14 geseëvier.

Vaalweekblad se kameras was daar om die aksie vas te vang.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button