SportSportSportSport
Monnies rugby skitter
VEREENIGING. – Met die onderskeie provinsiale en nasionale rugbyweke wat tydens die opkomende skoolvakansie gaan plaasvind was medediging om plekke in dié spanne iets vreeslik. Die Laerskool Vryheidsmonument in Vereeniging spog vyf spelers wat die o.12 en o.13 Valke spanne gehaal het.
VEREENIGING. – Met die onderskeie provinsiale en nasionale rugbyweke wat tydens die opkomende skoolvakansie gaan plaasvind was medediging om plekke in dié spanne iets vreeslik.
Die Laerskool Vryheidsmonument in Vereeniging spog vyf spelers wat die o.12 en o.13 Valke spanne gehaal het.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
