SportSportSportSport
Nerwe waai by Valke semi’s
MEYERTON. – Die Sedibeng Valke se laerskole-liga het die uitklopfase bereik met die onderskeie ouderdomsgroepe se halfeindstryde wat vroeer vandeesweek by die HS Dr. Malan in Meyerton plaasgevind het. Vaalweekblad was daar om van die eerstepan-aksie vas te vang.

MEYERTON. – Die Sedibeng Valke se laerskole-liga het die uitklopfase bereik met die onderskeie ouderdomsgroepe se halfeindstryde wat vroeer vandeesweek by die HS Dr. Malan in Meyerton plaasgevind het.
Vaalweekblad was daar om van die eerstepan-aksie vas te vang.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
