SportSportSportSport

Mittal-atlete gaan hul staal wys

VANDERBIJLPARK. – Die ArcelorMittal Atletiekklub spog met 53 atlete wat vir die 2023 Comrades Marathon ingeskryf het. Sewe groentjies gaan die moordende Comrades vir die eerste keer aandurf terwyl Johan Grant en Malie van der Walt onderskeidelik hulle 35ste en 29ste Comrades gaan aandurf. Gieppie Pietersen gaan sy 20 ste een aandurf om sy dubbel groen …

VANDERBIJLPARK. – Die ArcelorMittal Atletiekklub spog met 53 atlete wat vir die 2023 Comrades Marathon ingeskryf het.

Sewe groentjies gaan die moordende Comrades vir die eerste keer aandurf terwyl Johan Grant en Malie van der Walt onderskeidelik hulle 35ste en 29ste Comrades gaan aandurf.

Gieppie Pietersen gaan sy 20 ste een aandurf om sy dubbel groen te verwerf.

ArcelorMittal spog met 53 lede wat vir die Comrades Marathon ingeskryf het.
Malie van der Walt en Johan Grant wat onderskeidelik hulle 35ste en 29ste Comrades Marathon die naweek gaan kaf draf.
Gieppie Pietersen gaan sy 20ste Comrades aandurf.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button