SportSportSportSport

NWU Vaal jubel na VRK-sege

Die vreugdevure het die naweek hoog gebrand toe NWU Vaal vir VRK op d ie rugbyveld geklop het

VANDERBIJLPARK. – Wanneer NWU Vaal en Vereeniging Rugbyklub (VRK) mekaar op die rugbyveld aandurf is daar twee dinge waarvan jy seker kan wees.

Een die nerwe gaan waai en twee jy gaan met rugby uit die boonste rakke bederf word.  Die NWU Vaal het Saterdag vir slegs die tweede keer in 10 jaar Vereeniging Rugbyklub ore aangesit.  Die studente het die naelbytstryd wat op sy tuisveld plaasgevind het met 34-28 beklink.

Die uitslag van die kragmeting was deurentyd op ‘n mespunt gebalanseer en VRK het amper in die doodsnikke die sege voor die studente se neuse weggeraap, maar ‘n aanslaan in die doelgebied het ‘n einde aan dié droom gemaak.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button