SportSportSportSport

Ringbalontwikkeling in veilige hande

VANDERBIJLPARK. – Sedibeng Ringbal se ontwikkelingsdag wat Saterdag 17 Junie op die Isak Steyl-stadion plaasgevind het, was ‘n reuse-sukses gewees. Gemengde mans en vroue spanne het teen mekaar kragte gemeet en die groentjies het ook geleentheid gekry om teen en saam met die seniors te speel. Die ontwikkelingsdag is ook as voorbereiding vir die opkomende …

VANDERBIJLPARK. – Sedibeng Ringbal se ontwikkelingsdag wat Saterdag 17 Junie op die Isak Steyl-stadion plaasgevind het, was ‘n reuse-sukses gewees.

Gemengde mans en vroue spanne het teen mekaar kragte gemeet en die groentjies het ook geleentheid gekry om teen en saam met die seniors te speel.

Die ontwikkelingsdag is ook as voorbereiding vir die opkomende nasionale toernooi gebruik.  Die nasionale skole rigbalbaltoernooi vind van 1 tot 7 Oktober plaas.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button