SportSportSportSport

Rhinoweek bepalings bekend

VANDERBIJLPARK. – Die Rhino week het in 2015 sy eerste babatree gegee maar het sedertdien in ‘n lewenslustige tiener ontwikkel wat elke jaar net groter en sterker word. Die Rhinoweek het uitgebrei en spog tans met ‘n laerskole streeksweek, ‘n H/S provinsiale week en ‘n H/S streeksweek wat op die VUT Isak Steyl-stadion in Vanderbijlpark …

VANDERBIJLPARK. – Die Rhino week het in 2015 sy eerste babatree gegee maar het sedertdien in ‘n lewenslustige tiener ontwikkel wat elke jaar net groter en sterker word.

Die Rhinoweek het uitgebrei en spog tans met ‘n laerskole streeksweek, ‘n H/S provinsiale week en ‘n H/S streeksweek wat op die VUT Isak Steyl-stadion in Vanderbijlpark aangebied word. Die bepalings vir die eerste dag (28 Junie) van die H/S streeksweek is bekend:

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button