SportSportSportSport
Titans slaan groot slag
VANDERBIJLPARK. – Die Titans het ‘n groot slag tydens die Dries van Heerden Streek Rhino-week geslaan toe twee van sy spanne as die wenners van die week aangewys is. Die Rhino-week het Saterdag 1 Julie op die VUT Isak Steyl-stadion op ‘n hoogtepunt klaargemaak toe die Titans se o.14’s en o.17’s as die kampioene van …
VANDERBIJLPARK. – Die Titans het ‘n groot slag tydens die Dries van Heerden Streek Rhino-week geslaan toe twee van sy spanne as die wenners van die week aangewys is.
Die Rhino-week het Saterdag 1 Julie op die VUT Isak Steyl-stadion op ‘n hoogtepunt klaargemaak toe die Titans se o.14’s en o.17’s as die kampioene van die week gekroon is.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
