SportSportSportSport

Laerskole Rhino-week groei stadig maar seker

  VANDERBIJLPARK. – Daar word gesê ‘n reis van ‘n duisend myl begin met ʼn enkele tree. Hoewel die Rhino weke sedert 2015 ʼn ver pad gestap het, is die laerskole week wat eerskomende Donderdag op die VUT Isak Steyl-stadion begin, stadig maar seker om in sy ouboet se voetspore te volg. Die laerskole en …

 

VANDERBIJLPARK. – Daar word gesê ‘n reis van ‘n duisend myl begin met ʼn enkele tree.

Hoewel die Rhino weke sedert 2015 ʼn ver pad gestap het, is die laerskole week wat eerskomende Donderdag op die VUT Isak Steyl-stadion begin, stadig maar seker om in sy ouboet se voetspore te volg.

Die laerskole en HS-rugbyweke is reeds gevestig maar vanjaar brei die Rhino week se baanbrekerswerk verder uit met die toevoeging van ʼn o.11 en o.13-hokkieweek vir plaaslike laerskole. Die week gaan ʼn groot leemte vul.

Die week skop Donderdag 13 Julie af en strek oor drie dae met die laaste dag wat Saterdag plaasvind. Die skole wat aan die toernooi gaan deelneem is: Emfulenipark, Voorwaarts, Eligwa en Risiville. Hiernaas is die bepalings:

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button