SportSportSportSport

VRK blaf vir oulaas op Boelapark

Wanneer die een hoofstuk eindig word die volgende een geskryf

VEREENIGING. – Die einde van ‘n era het Saterdagmiddag op Boelapark, die tuiste van die Vereeniging Rugbyklub (VRK) aangebreek.

Dit was die laaste keer dat die groen, wit en rooi truie by die High School Phoenix uitegdraf het en watter vaarwel-geskenk het VRK se eerstes nie vir sy getroue ondersteuners gegee nie.

Die eerste rugbyspan van die Vereeniging Rugbyklub het Saterdag vir Brakpan met 81-5 in sy laaste wedstryd op Boelapark geklop.

Die Kiewiets het met paasie en nogmaals passie gespeel om Brakpan met 81-5 in die Valke Peregrine-liga te klop. Om Brakpan oortuigend te klop is ʼn prestasie opsigself maar om met punteverskil van 76 punte te seëvier is ʼn bitter pil wat die Oos-Rand nog min kere in sy bestaan moes sluk.

Die verskuif sy hoofkwartier na die destydse USCO-klub in Generaal Hertzogweg wat deesdae die tuiste van die Barnyard is.

In hierdie kleedkamer het baie legendes hulle tokse en truie aangetrek.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button