SportSportSportSport

VUT wys sy staal

VANDERBIJLPARK. – Die Vaal Universiteit van Tegnologie (VUT) se USSA rugbyspan se nuwe borg New Vaal Motors glimlag breed nadat die span twee van sy drie wedstryde by die USSA week gewen het. Die span is besig om van krag tot krag te gaan en is op die drumpel om vir die Varisty Shield te …

VANDERBIJLPARK. – Die Vaal Universiteit van Tegnologie (VUT) se USSA rugbyspan se nuwe borg New Vaal Motors glimlag breed nadat die span twee van sy drie wedstryde by die USSA week gewen het.

Die span is besig om van krag tot krag te gaan en is op die drumpel om vir die Varisty Shield te kwalifiseer.

Die VUT se USSA Rugbyspan uitgevat in hulle nuwe uitrustings wat deur New Vaal Motors geborg is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button