VANDERBIJLPARK. – Na ‘n week propvol aksie vind die eindstryde en uitspele van die Laerskole Rhino-week more op die VUT Isak Steyl-stadion plaas. Hier’s die bepalings vir die laaste dag:
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za