Hoërskool Dr. Malan se geesvangbus en musiekfabriek staan as "Q'nie" bekend. Foto: Verskaf
MEYERTON. – Die HS Dr. Malan spog met ses hokkiespelers wat vir die Rhino o.19-hokkiespan gekies is wat later vanjaar in Ierland gaan toer.
Die Dokkie-spelers wat die Rhinospan gehaal het is, Shade Small, Christobel Moricco, Login van Heerden, Lea Bresler, Carla van Schalkwyk en Jessica van Heerden. Shade is ook as die senior (dogterspeler van die toernooi aangewys.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za