SportSportSport
Dokkies tref die kol
MEYERTON. – Wanneer Danika en Cyanda Bekker aanlê met ‘n geweer moet jy weet hulle gaan die kol tref. Dié twee skuts van die HS Dr. Malan in Meyerton is tydens die skoolvakansie tydens die Bokkieweek vir die Knights Uitnodigingspan gekies wat in Nederland gaan toer.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!