SportSportSportSport
Laerskool week provol hoogtepunte
VANDERBIJLPARK. – DIe Dries van Heerden Rhinoweek vir laerskole wat verlede week op die VUT Isak Steyl-stadion plaasgevind het, was ‘n reuse sukses. Die week groei elke jaar en vanjaar het die Laerskole Eliga, Emfulenipark, Risiville en Voorwaarts hulle buiging by die hokkie gemaak. Die rugbyweek het soos oudergewoonte rugby uit die boonste rakke opgelwer. …

VANDERBIJLPARK. – DIe Dries van Heerden Rhinoweek vir laerskole wat verlede week op die VUT Isak Steyl-stadion plaasgevind het, was ‘n reuse sukses. Die week groei elke jaar en vanjaar het die Laerskole Eliga, Emfulenipark, Risiville en Voorwaarts hulle buiging by die hokkie gemaak. Die rugbyweek het soos oudergewoonte rugby uit die boonste rakke opgelwer. Hiernaas ‘n video van die hoogtepunte.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
