SportSportSportSport

Eindstryd wink vir plaaslike spanne

VANDERBIJLPARK. – Die Valke Peregrine Superliga bereik nou die uitklopfase met die eerste halfeindstryde wat die naweek plaasvind.  NWU Vaal se o.21 kom more-middag om 13:15 in Vanderbijlpark teen Vereeniging Rugbyklub (VRK) in die halfeindronde te staan. NWU se tweede span reis na die Oos-Rand waar hy teen om14:40 Springs te staan kom. NWU en VRK …

VANDERBIJLPARK. – Die Valke Peregrine Superliga bereik nou die uitklopfase met die eerste halfeindstryde wat die naweek plaasvind.  NWU Vaal se o.21 kom more-middag om 13:15 in Vanderbijlpark teen Vereeniging Rugbyklub (VRK) in die halfeindronde te staan.

NWU se tweede span reis na die Oos-Rand waar hy teen om14:40 Springs te staan kom. NWU en VRK se eerste spanne kom op 29 Julie in Vanderbijlpark teen mekaar in die halfeindronde te staan.

Hulle sal in die eindstryd teen Brakpan of Springs te staan kom wat die naweek sake in die ander halfeindstryd uitspook.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button