SportSportSportSport

Studente pluk kiewiete se vere

VANDERBIJLPARK. – Reguit eindstryd toe! Die NWU Vaal se o.21-rugbyspan het vanmiddag op sy tuisveld sy plek in die eindstryd van die Valke Peregrine-liga bespreek toe hy Vereeniging Rugbyklub se jong kiewiete met 85-0 ‘n rugbyles gegee het.

VANDERBIJLPARK. – Reguit eindstryd toe!

Die NWU Vaal se o.21-rugbyspan het vanmiddag op sy tuisveld sy plek in die eindstryd van die Valke Peregrine-liga bespreek toe hy Vereeniging Rugbyklub se jong kiewiete met 85-0 ‘n rugbyles gegee het.

Aksie tydens die halfeindstryd tussen NWU Vaal en VRK. Foto’s: Ettienne van Rensburg

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button