SportSportSportSport

Overvaal spog met Valke-kampioenspan

VEREENIGING. – Hierdie is ‘n span wat jy gerus kan dophou! Dit is die boodskap wat die HS Overvaal se o.14-rugbyspan die Vaaldriehoek ingestuur het, nadat hy Saterdag 22 Julie as die Valke-kampioen gekroon is. Die bulspan het HS John Vorster met 15-5 in ‘n taai eindstryd geklop.  

VEREENIGING. – Hierdie is ‘n span wat jy gerus kan dophou!

Dit is die boodskap wat die HS Overvaal se o.14-rugbyspan die Vaaldriehoek ingestuur het, nadat hy Saterdag 22 Julie as die Valke-kampioen gekroon is.

Die bulspan het HS John Vorster met 15-5 in ‘n taai eindstryd geklop.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button