Die o.15-rugbyspan van die HS Driehoek vier fees nadat hy Hans Moore in die eindstryd geklop het.
VANDERBIJLPARK. – Die o.15-rugbyspan van die HS Driehoek het Saterdag geskiedenis gemaak toe hy vir die eerste keer in 16 jaar as die Valke-kampioen gekroon is.
Die Hoekies het Hans Moore met 26-15 in die eindstryd geklop om dit te vermag.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za