VANDERBIJLPARK. – Die HS Transvalia se rugbyfabriek spog met ‘n rits spelers wat tydens die winterskoolvakansie hulle buiging vir die onderskeie Valke-spanne by die Cravenweek, Akademieweek, Grant Khomo-week en Rhino-week gemaak het.
Die Valia-manne wat die o.16 Valke Grant Khomo-span gehaal het, is: Agter van links na regs: Tshepo Molakeng, Dihan Crause, Daniel Kazambo, Juan Bisschoff en Wihandré Kruger. Voor: Tumi Moloi en Timothy Mathews.Die Valia-spelers wat die Valke by die o.18 Akademieweek verteenwoordig het, is: Vusi Nzimande, Dane Beytell en Junior van Wyngaardt.Valia se room van die rugby-oes. Siyabonga Khambule en Duan du Toit het vir die Valke se o.18 Cravenweeekspan uitgedraf.Stian Breet, Dylan Steinmann, Anro Nagel en Jayden Macpherson het die Valke o.17 Rhino week trui die skoolvaknsie oor hulle koppe getrek. Afwesig is: Wynand Stolz en Arné Botes.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za