SportSportSportSport

Carels maak geskiedenis

Die rugbygode het Saterdag 22 Julie vir die HTS Carel de Wet se eerste rugbyspan geglimlag

VANDERBIJLPARK. – Die HTS Carel de Wet se eerste rugbyspan is die eerste keer in 27 jaar as die plaaslike liga-kampioen in afdeling 4 gekroon. Die Carels het Edenvale met 27-7 in die eindstryd geklop. Die span het ‘n op-en-af-seisoen beleef maar het op die regte tydstip sy beste spelpeil bereik.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button