SportSportSportSport

Valies kraai koning

Die rugbygode het vanoggend Vereeniging in die Noordvaal-kompetisie vir die HS Overvaal se eerste rugbyspan geglimlag.

VEREENIGING. – Die eerste rugbyspan van die HS Overvaal het vanoggend op sy tuisveld sy veldtog in die uitspele van die Noordvaal-kompetisie op koers gehou, toe hy  ʼn reuse-aanslag van Louis Trichardt afgeweer het om met 22-19 te seëvier.

Die Valies het twee uiteenlopende helftes beleef, maar tog karakter en veggees getoon om die besoekers tot oorgawe te dwing. Die wenspan het rustyd met 22-7 voorgeloop, maar kon geen verdere punte in die tweede helfte aangeteken het nie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button