VANDERBIJLPARK. – Die NWU Vaal se eerste rugbyspan het Saterdag 29 Julie sy plek in die eindstryd van die Valke Peregrine-liga bespreek, toe hy Vereenging Rugbyklub (VRK) met 65-32 in die halfeindronde ore aangesit het.
Die studentespan kom op 5 Augustus in Kempton Park op die Barnard-stadion teen Springs te staan.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
