VEREENIGING. – Die kolwe het geklap en die paaltjies het gespat tydens Laerskool Vryheidsmonument se Krieket Aandreeks wat verlede week plasgevind het.
Die Laerskool Midvaal se o.13-krieketbielies is as die kampioen gekroon, gevolg deur die gasheerskool en die Laerskool Republiek.
Die seevierende krieketspan van die Laerskool Midvaal.
Die Laerskool Vryheidsmonument se o.13-krieketspan.Die Laerskool Republiek se o.13-krieketspan het derde tydens die Aandreeks geeindig.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za