SportSportSportSport
Noordvaal-hokkie in die Vaal
MEYERTON. – Die HS Dr. Malan speel tans gasheer vir die Noordvaal grootskole-hokkietoernooi. Die skole wat deurgedring het tot die uitspele is: HS Sasol, Rustenburg, Ermelo, Oos-Moot, Lichtenburg, Dr. Malan, Jeugland, Ligbron, Bem Viljoen, Oosterlig, Zwartkop, AHM 2, Merensky, Frikkie Meyer, Piet Retief en Montana. Die Dokkies se atrobaan is ook aangewend om die mediumskole-kompetisie …

MEYERTON. – Die HS Dr. Malan speel tans gasheer vir die Noordvaal grootskole-hokkietoernooi. Die skole wat deurgedring het tot die uitspele is: HS Sasol, Rustenburg, Ermelo, Oos-Moot, Lichtenburg, Dr. Malan, Jeugland, Ligbron, Bem Viljoen, Oosterlig, Zwartkop, AHM 2, Merensky, Frikkie Meyer, Piet Retief en Montana.
Die Dokkies se atrobaan is ook aangewend om die mediumskole-kompetisie aan te bied.




At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
