VANDERBIJLPARK. – Die HS Driehoek se Pienk-krieketdag het Nasionale Vrouedag op ‘n gepaste wyse gevier. Die HS Driehoek, die Anker en Overvaal se dogterkrieketspanne was in pienk getooi terwyl hulle krieketballe looi. https://youtu.be/qdnZ_2lNWAA